17.11.11

Nagblom

'n Vryvertaling uit Koreaans van 'n gedig deur Kim Sung-Ja.


ek wil met jou praat
iets vir jou benadruk

maar die onoorbrugbare slaap
maak woorde stom

die onbekombare slaap
tap denke leeg

daarom pos ek vir jou
                         'n wit glimlag


박꽃 – 김성자

보고싶단 말도
그립단 말도
차마 할 수 없어
잠못 이루는 밤
하염 없이
너에게 보내는
하얀 미소

... Sanko Lewis
Creative Commons Licence

2 comments:

  1. Pragtig gedoen. Soos ek se, jy is die enigste een wat ek ken wat so ambisieus is om van Koreaans na Afrikaans te vertaal. Doen so voort!

    ReplyDelete
  2. Dankie vir die aanmoedigging Boer!

    ReplyDelete