27.5.12

ek het hard probeer om my hart te keer
om jou se reuk te ruik
maar ek het gefaal om my doel te haal
om my hart se neus te fnuik

ek het lank gestoei om my hart te boei
om hom gehok te hou
maar hy't los gekom, uit gekom
en is nou klop-aan-klop deel van jou


... Sanko Lewis
Creative Commons Licence

3 comments:

  1. Hou van die gedig! Wil net vir jou daarop wys (synde dat jy soms vra) dat faal met 'n F gespel word en nie 'n V. :)

    ReplyDelete
  2. Boer, dankie! (Vir beide die kompliment en uitwys van die spelfout; ek maak dit sommer onmiddelik reg.)

    ReplyDelete