15.6.12

soos lou heuning drup jy jou lang lyf
            oor my, giet jy jouself in warm sûe
                                         oor my lyne en my brûe



... Sanko Lewis
Creative Commons Licence

3 comments:

  1. Stunning! Om die meeste te se in die minste woorde - DIT is kuns in dig. En hier slaag jy volledig. Want dis daardie spasies tussen die woorde en lyne wat die meeste se.

    ReplyDelete
  2. yikes.

    ek wonder net wie jou muse is...

    NSFW!! ^_^

    ReplyDelete