29.11.12

Winter


alles skitter
op klip en klei
teer en plavei
selfs gras is glas
die wêreld is kraakvars
die ganse heelal
is kristal



... Sanko Lewis
Creative Commons Licence

2 comments:

  1. Dankie!

    (Ek dink nie 'n Koreaner sal eweveel waardeuring hê vir die spesifieke frase nie.)

    ReplyDelete