tag:blogger.com,1999:blog-2979069682347781672.post3218474751440183011..comments2022-01-14T17:33:21.000+09:00Comments on Ingelegde Lywe: Boek en boekmerkSkryfblokhttp://www.blogger.com/profile/00329458286217107784noreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-2979069682347781672.post-41928700846897278092012-07-23T00:54:44.893+09:002012-07-23T00:54:44.893+09:00Marja, dankie vir die kompliment. Ek is bly die ge...Marja, dankie vir die kompliment. Ek is bly die gedig werk. (Gedigte is mos maar eintlik soos masjiene en die woorde daarbinne is soos ratte wat 'n skrywer op verskillende maniere aan mekaar steek. Partykeer dink ek dit werk vir my, maar weet nie of dit vir iemand anders werk nie. Draai die ratte ook in 'n ander persoon se gedagtes, soos wat dit in myne draai, of steek die ratte êrens vas? So dis goed om te hoor as dit werk.)<br /><br />"koer behoorlik omgemoer" -- jy het duidelik ook 'n slag met woorde!Skryfblokhttps://www.blogger.com/profile/00329458286217107784noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2979069682347781672.post-64937590575710433602012-07-23T00:10:45.139+09:002012-07-23T00:10:45.139+09:00Hi Sanko, ek volg jou Ingelegde Lyf van lankal af ...Hi Sanko, ek volg jou Ingelegde Lyf van lankal af (marja), maar hierdie ene het my koer behoorlik omgemoer; (op 'n trip stoksiel-alleen!) jou woorde het my sprakeloos verstom getoor - mees erotiese wat ek ooit gelees het. Fokkit fokkit fokkit jy't baie talent d@n&#s baie!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2979069682347781672.post-81605457411956114722012-07-22T23:05:48.506+09:002012-07-22T23:05:48.506+09:00"sensuele sneller" -- ek hou daarvan!"sensuele sneller" -- ek hou daarvan!Skryfblokhttps://www.blogger.com/profile/00329458286217107784noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2979069682347781672.post-51183023380651885272012-07-22T21:44:14.448+09:002012-07-22T21:44:14.448+09:00Een woord Stunning! Jy kan met woorde toor en jy g...Een woord Stunning! Jy kan met woorde toor en jy gryp die verbeelding aan, doen so voort, as iemand nie daarvan hou nie,sit hulle sensuele sneller te fyn gestel op hulle gewete!Seannoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2979069682347781672.post-55604313675249578772012-07-22T20:36:51.620+09:002012-07-22T20:36:51.620+09:00Haha. Ek neem aan dis 'n positiewe reaksie, en...Haha. Ek neem aan dis 'n positiewe reaksie, en nie dat jy jou maermerrie gestamp het nie!Skryfblokhttps://www.blogger.com/profile/00329458286217107784noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2979069682347781672.post-53662136448485336452012-07-22T17:20:51.506+09:002012-07-22T17:20:51.506+09:00fokkit fokkit fokkit!fokkit fokkit fokkit!Anonymousnoreply@blogger.com