The content on this blog is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-ShareAlike 3.0 Unported License, which means that you may use my poems for non-commercial purposes. Read the link above for more details on the Creative Commons license, or contact me at: skryfblok (at) gmail (dot) com.
Die gedigte op hierdie blog resorteer onder 'n Creative Commons-lisensie. Jy mag die gedigte gratis gebruik en/of verander vir nie-kommersiële doeleindes solank jy oorspronklike eienaarskap van die gedig aan "Sanko" toeskryf.
Verder stel ek ook belang in kollaborasies, maw saamwerk kunsprojekte. Dalk sou jy van my gedigte wou gebruik en dit toonset tot musiek, of miskien inspireer dit jou tot sketse of fotografie of 'n kort animasie film. Indien jy met iets nuuts vorendag kom, deel dit gerus met my. Dalk kan ons dit dan ook op Ingelegde Lywe plaas, of op ander kunsgefokusde webbladsye.
Indien jy 'n gedig vir kommersiële doeleindes wil gebruik, los vir my 'n boodskap ("comment") onder die gedig met kontakbesonderhede waarby ek jou kan kontak, of kontak my by skryfblok (by) gmail (punt) com.