Ingelegde Lywe
Liefdesgedigte, erotiese verse en ander geskrifte.
Showing posts with label
skoenlappers
.
Show all posts
Showing posts with label
skoenlappers
.
Show all posts
12.5.12
Vlinders
die son val in vlinders
deur die venster
pragtige, lastige
vlinders wat op my wimpers
land—maar, liefling, ek weier
om op te staan—laat hulle kom,
hordes en hordes lappers
kan maar kom:
vandag is ek jou vlinder
en jy my blom
... Sanko Lewis
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)