die son val in vlinders
deur die venster
pragtige, lastige
vlinders wat op my wimpers
land—maar, liefling, ek weier
om op te staan—laat hulle kom,
hordes en hordes lappers
kan maar kom:
vandag is ek jou vlinder
en jy my blom
... Sanko Lewis
Mooi gedoen! Hou hiervan!
ReplyDeleteDankie BiB.
ReplyDeleteEk like jou skrywe
ReplyDeleteDankie.
ReplyDelete