- Maak abstrakte stellinge konkreet en konkrete stellinge interesant (deur die gebruik van beelde en simbole -- vergelykings en metafore).
- Kommunikeer gevoel, maar vermy sentiment en clichés.
- Vermy (eind-)rym, tensy die gedig dit vereis. (Betekenisvolle binnerym skep 'eenheid' in die gedig en is wenslik. Daarinteen laat gedwonge eindrym die gedig na 'n 'rympie' lyk -- definitief onwenslik!)
Lekker skryf!
... Sanko Lewis
No comments:
Post a Comment