Liefdesgedigte, erotiese verse en ander geskrifte.
9.4.12
soos in iets Italiaans
2005/2006
Kom ons belê in mekaar vanaand
soos in iets Italiaans.
Proe lank aanmekaar se al dante,
ruik elke gekruide kruinkie,
spreek dan ons waardeuring uit –
máma miiiaaa! met oordrewe lyftaal
emosioneel luidrigtig,
volkeel vollyf.
No comments:
Post a Comment