Original Poem:<떠도는 날에>
언젠가 나도 몰래
도둑이 들어
내 마음 모두들 훔치어
달아나 버렸네.
잃어버린 보물 찾아
헤매인 십 년
빈 가지 끝에 걸린 해를 만나곤
비위 둔 집으로 되돌아왔네.
녹슨 자물쇠를 부수고
내 방에 들어와 보니
십 년 전 내 마음도녹이 슬어서
고스란히 먼지 속에 놓이어 있네.
김소옆
... Sanko Lewis
Original Poem:<떠도는 날에>
언젠가 나도 몰래
도둑이 들어
내 마음 모두들 훔치어
달아나 버렸네.
잃어버린 보물 찾아
헤매인 십 년
빈 가지 끝에 걸린 해를 만나곤
비위 둔 집으로 되돌아왔네.
녹슨 자물쇠를 부수고
내 방에 들어와 보니
십 년 전 내 마음도녹이 슬어서
고스란히 먼지 속에 놓이어 있네.
김소옆
Oorspronklike gedig:<떠도는 날에>
언젠가 나도 몰래
도둑이 들어
내 마음 모두들 훔치어
달아나 버렸네.
잃어버린 보물 찾아
헤매인 십 년
빈 가지 끝에 걸린 해를 만나곤
비위 둔 집으로 되돌아왔네.
녹슨 자물쇠를 부수고
내 방에 들어와 보니
십 년 전 내 마음도녹이 슬어서
고스란히 먼지 속에 놓이어 있네.
김소옆
Luister hoe die
wind haar geheimenisse fluister
in die denne se bolle en tussen wilgers se takke
tussendeur die skrefie-oop venster, onderdeur
die agterdeur en in die plaashuisdak se balke.
Die son het per ongeluk
nes ’n goudblad perkament
op die houtvloer geval, waarin in al haar verborge
dinge opgeskrywe staan—sy lê beskaamd en verweerbaar
vir almal om te sien. Maar niemand gewaar haar nie.
Óók in die reën
se neurie is daar waarheid te verneem
en juistheid te ontsyfer vir die met ’n oor wat kan kyk
en ’n oog wat kan luister; elke vers en profesie,
soos met slot en grendel, het ’n openbaring en verklaring.
In die aarde, in
die grond, tussen riwwe, kors en klont
lê versteekte dieper dinge uit die voortyd weggebêre
wat ook vir ons tyd iets te sê het, as jou vingerpunte
weet, en óók jou hart en óók jou gees, hóé om dit te lees.
my siel suis soos ’n komeet
deur sterrestelsels val ek
deur jou soos ’n ster verskiet
deur jou val ek jou verby
soos ’n satelliet mis ek jou
deur my verdriet deur senuwee
en -stelsel val jy deur my sinapse
deur my vingers soos sand
deur my lewe deur jou hande
soos die see vol trane
val jy my wese uitgespoeg
soos woorde: klippe val
om te stenig, só val ek,
so gooi ek die eerste een
en val uit my hart uit
deur jou val ek
tot ek leeg uitgegooi
en vervalle is val ek
deur jou en jy deur my
deurmekaar val ons
deur mekaar
2007
It is bricked up, you know,
my heart; it's fortressed shut
and securely protected
against pillager and thief.
Not because it is valuable
as such, for what could
a ruined heart be worth
on the blackmarket of love?
It is just that it is sensitive,
the exposed nerve endings
filamenting from the shattered
pieces and open wounds.
That's why, you see, the bricks
and buttresses, the moat and all.
Thus I besiege of you to seize
this siege and cede your loot.
For surely a cracked and broken
clock is hardly worth the effort
of such a vigorous campaign
with so little wealth to gain.